“If you hear a voice within you say.
'You cannot paint',
then by all means paint,
and that voice will be silenced.”




So bietjie Maggie


Ek is mal oor my fotografie.

Om nuwe mense te ontmoet is vir my seker die grootste deel van die lekker.

Die neem van die foto's is heerlik.

Ek het geleer om te 'photoshop' en geniet dit verbasend baie.

Ek was maar altyd bietjie van 'n dromer,

'n idealis,

'n vredemaker,

'n romatikus en

'n goed gelowige meisie.

Die frase:

'Wat as ...'

positief gesbruik.

'Fuel' my gedagtes gedurig.




Maggie met 'n kamera

Al dìe eienskappe saam bring my telkens voor die besef dat ek graag kreatiewe portretfotografie wil doen!!

My ervaring is egter dat my kliente meestal slegs bereid is om vir die werklike oomlikke - wat dan in fotografie vasgevang word te betaal.

Daar is moontlik sommige mede-dromers wat bang kan wees dat hulle as hoogmoedig of ydel gesien sal word. Daar is verseker 'n paar mede-dromers wat finansiëel nie daartoe in staat is om so omvattende en heelwaarskynlik duursame 'photo-shoot' te kan bekostig nie.

Of miskien is dit net moontlik dat my kliente nie weet wat hulle graag wil vaslê nie.

Dit is baie maklik om die algemene trends na te volg.

Maar om jou eie identitiet of idee te ontbloot kos beslis baie meer waagmoed.

"Wat as, ....

my potensieële kliente net my leiding benodig om aan hulle te begin ontbloot watter waarde daar in 'n portret van hulle eerlike self opgesluit is en watter moontlikhede vir 'n portret-foto daar eintlik is?"

Ek het 'n paar van die idealistiese foto's gaan 'google' en besluit om my eie portefeulje uit te bou met wat ek graag voor geboek wil word.



Die volgende paar maande gaan ek poog om 5 Kreatiewe Portret Foto's te skep.

Hier is hoe dit sal werk.


  1. Die idee vir die foto word bekend gemaak.
  2. Jy skryf in deur vir my 'n algene gesig foto van jou te email na magda.frylinck@gmail.com
  3. Ek besluit uit die inskrywings watter klient die beste by die idee sal pas.
  4. Ons ontmoet om die idee en die uitvoering daarvan te bespreek ons beplannig te finaliseer.
  5. Jy is verantwoordelik om: - op te daag, - vir jou eie make-up en hare en - vir jou eie rok/klere/kostuum. **** Jy is meer as welkom om hulp hiervoor saam te bring indien jy dit so sou verkies en dit nodig sou wees.
  6. Ons doen die photo-shoot !! *** Die shoot sal gedurende die week (ook na ure) moet geskied aangesien naweke vir betalende kliente geresifeer word.
  7. Ek doen die editing om by die finale Kreatiew Portret Foto uit te kom.
  8. Ons vertoon die portret op sosiale media.
  9. Een van die grootste voordele hiervan is dat jy die photo-shoot en die finale foto gratis kry!

Let's try to

RECREATE Something LIKE THIS

DO YOU QUALIFY

• be willing to play model for a day and show up at the site

• like and share the Page

• send me a photo of you

• do your own make up

• do your own hair

• bring the props (feathers/headpiece/flower/etc.)

• bring your own dress

I take the photo

&

Create the

Specific look

Don’t worry !!

You don’t need to be perfect .

 Photoshop can help.

LOVE YOURSELF

What are you waiting for?

As soon as the idea for the creative portrait photo is posted!

Mail me your request for the specific option and a facial photo of yourself at:

magda.frylinck@gmail.com

Sceletons out of the Closet

'Please Sir, May I have some more?'

Scattered Dreams

Figuring it out