Matriek 2020


Die matrieks van 2020 sou nooit kon voorsien dat hulle finale jaar met al sy merkers tot die volwasse lewe so sou kon afwater nie.  Geen normale skooldae meer nie, beperkte kontak met jou vriende, geen sport meer nie, geen matriek afskeid meer nie.  Geen kans om almal formeel te groet en jou oomlike digitaal te verewig nie.  Ek as fotograaf kon oor die jare ervaar hoe belangrike mylpaal dit vir skoolverlaters begin word het.  

 

Wel, waarom nie jou eie mylpaal skep nie. Maak bietjie huis en tuin skoon, nooi jou familie, berei ‘n mooi tafel voor, een met wynglase en blomme en laat iemand ‘n spesiale ete voor berei.  Trek jouself formeel aan, doen jou hare en make-up en laat foto’s neem.


BOEK ‘N FOTOGRAAF:  

Mags Pix Photography Spesiale pakket vir 2020 :


Foto’s van ‘n Individu by sy/haar huis

·      10 foto’s R 450

·      15 foto’s R 600

·      30 foto’s R 1000

  • Hoe meer hoe goedkoper per foto!


Alternatiewelik kan ek ‘n paar van julle agtereenvolgende tye by een venue afneem. 

Indien 4-7 vriende/vriendinne ‘n venue, datum en tydsgleef van 2 ure (30min na mekaar) deel

·      10 foto’s R 360 (x aantal vriendinne)

·      15 foto’s R 480 (x aantal vriendinne)

·      30 foto’s R 780 (x aantal vriendinne)

Indien 8-12 vriende/vriendinne ‘n venue, datum en tydsgleef van 4 ure (30min na mekaar) deel

·      10 foto’s R 270 (x aantal vriendinne)

·      15 foto’s R 420 (x aantal vriendinne)

·      30 foto’s R 690 (x aantal vriendinne)


Jy mag mos maar jou merk of jou finale jaar in skool op 'n formele manieer maak en vasvang.

Jy het egter ook nou die geleentheid om die afskeids oomlik op enige ander denkbare manier te vier.

Jy was in Matriek en jy kan foto's laat neem om dit te bewys.

Geniet jou matriek jaar en hard leer vir die laaste deel daarvan. Jy het hierdie een!


Vriendelike Groete

Magda Frylinck